Hartklop in kakie

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870117
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2024-09-01
Vuurvreter advokaat + verspotte kort kakiebroek = onverwagse liefde! Megan is ’n vuurvreter advokaat wat haar nie van stryk bring nie, totdat sy die aantreklike Eckhardt met sy verspotte kort kakiebroek raakloop. Boonop moet sy nou saam met sy broer, ’n alombekende mode-ontwerper, werk. Eckhardt staan nie terug vir ’n uitdaging nie en stel sy mense altyd bo homself. Megan betree sy lewe en vir die eerste keer is sy eie smagting belangriker. Sal Megan haar trots kan opgee om haar hart te volg, of sal sy toelaat dat liefde deur haar vingers glip?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2024
Formaat Sagteband
Skrywer Felicia Snyman-Du Toit
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Felicia Snyman-Du Toit