Salma Swanepoel hou daarvan om tussen haar mense te wees. Sy geniet eenvoud en orde, al probeer laasgenoemde haar gedurig ontwyk, en sy het ’n lawwe streep wat nie altyd bedwing wil word nie. Salma glo mens het daagliks o.a. geloof, hoop, genade en liefde nodig om te oorleef en probeer om verhale te skryf wat elkeen ’n stukkie ewigheidswaarde sowel as humor bevat.
Georgie vlug na ñ vreemde dorp ná haar kêrel ñ klub vir enkellopende boere wat vrou soek begin. Daar ontmoet sy die lummel van ñ byeboer Ben en die dinamiese wildboer Philip. Maar haar keuse van pasmaat is onseker.