Watter voël se oë is groter as sy brein?
Hoe groot is die wêreld se kleinste voëlsoort?
Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van voëls kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!
Publikasie Datum | 15 Jun. 2016 |
---|---|
Formaat | E-boek |
Taal | Afrikaans |
Skrywer | Fanie Viljoen, Jaco Jacobs |