Hospitaal Weltevreden (EBOEK)

R247,00
In voorraad
ISBN
9781779880611
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2025-01-01
Links

Anna-Mart is ’n noodeenheid spesialis by Hospitaal Weltevreden. Sy het ’n ingewikkelde verhouding met haar ma en ’n pasiënt arriveer by ongevalle uit haar verlede ...
Louise is Anna-Mart se boesemvriendin en ’n onkoloog wat net in wetenskap glo – totdat Petro met haar groot juk en nog groter geloof by haar spreekkamer instap.
Rentia is ’n geskeide sielkundige met ’n interressante pasiënt. Is dit van hom wat sy geskenke kry, of van die aantreklike Dr Marloux? Sy word een oggend met ’n verblindende hoofpyn in ’n vreemde plek wakker ...

Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jan. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Riaan Grobler
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Riaan Grobler