INSPIRASIE VIR ISOLASIE: 14 Hekelpatrone vir 14 dae (EBOEK)

R55,00
INSPIRASIE VIR ISOLASIE: 14 Hekelpatrone vir 14 dae (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780639600918
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2020-04-01
Links
Inspirasie vir isolasie: Geniet dié 14 patrone, ’n keur uit die terapeutiese boek Hekel en word heel, en vind weer sin en betekenis in die huislike en alledaagse tydens hierdie tyd van inperking. Eksklusief as e-boek beskikbaar.