INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand (EBOEK)

R49,00
INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780639600956
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2020-04-01
Links
INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand. Kook kaal saam met Armand! 14 Banting-resepte vir gesonde en kreatiewe disse. Armand Aucamp is een van Suid-Afrika se grootste A-lys-bekendes. Hy deel sy gedagtes oor hierdie 14 Banting-resepteboek: 'Ek dink hierdie tyd van isolasie is die perfekte tyd om weer na ons eetgewoontes te kyk. Beter keuses te maak en weer ’n konneksie met als om ons te koester; veral ook kos.'
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Apr. 2020
Formaat EPUB
Skrywer Armand Aucamp
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Armand Aucamp