Jorsie die worsie 2: Die putponie-penarie

R180,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637006323
Format: Sagteband
Publish date: 2024-10-01
Jorsie die worsie is terug vir nog 'n avontuur in boek twee van die reeks! In hierdie opwindende storie kom Jorsie te staan teen 'n nuwe uitdaging diep onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer 'n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot 'n katastrofiese instorting van 'n mynskag, word een van die ponies diep ondergronds vasgekeer. Sal Jorsie en sy maats betyds slaag in hul brawe reddingsmissie, of gaan hulle vasbrand? Lees saam aan Jorsie se opwindende reis vol moed, vriendskap, en die onwrikbare vasberadenheid om nooit op te gee nie.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2024
Formaat Sagteband
Skrywer HELÉNE BOOYENS
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur HELÉNE BOOYENS