Jorsie die worsie 2: Die putponie-penarie (EBOEK)

R153,00
In voorraad
ISBN
9780637006330
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2024-10-01
Links
Jorsie die worsie is terug vir nog 'n avontuur in boek twee van die reeks! In hierdie opwindende vervolg kom Jorsie te staan teen 'n nuwe uitdaging die onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer 'n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot 'n katastrofiese instorting van 'n mynskag, word een van die ponies diep ondergrond vasgekeer.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2024
Formaat EPUB
Skrywer HELÉNE BOOYENS
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur HELÉNE BOOYENS