Newman se Voels volgens Kleurbied vir die beginner voelkyker vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voels volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van die nuttigellustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voel name, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte. Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van inligting oor voelanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voels te soek en wat jy op uitstappie moet inpak. Verkoopspunte: lang Volledig bygewerk nou met illustrasies en foto.Gebruik kleur om voels te identifiseer. Voel name ook in inheemse tale. Verspreidingskaarte vir elke spesie. Ideaal vir beginner voel kyker.