Mixtape van die liefde (EBOEK)

R170,00
In voorraad
ISBN
9781776353606
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2022-01-05
Links

Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde: Verliefdheid (’n rimpelvel hardloop), Wat is die liefde? (my hart het in jou verdwaal), Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?), Liefde en pyn (ek volg net my hartseer), Liefde en woede (ek haat en ek het lief) en Liefde wat verder reik (o’s celebrate). Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel: Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louw tot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, Nathan Trantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julius en Ryan Pedro. Ronelda S Kamfer lewer die grootste bydrae met ses gedigte.

Meer inligting
Publikasie Datum 05 Jan. 2022
Formaat EPUB
Skrywer Antjie Krog
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening