Kitsliefde & Ken jy my nou? (RomanzaLiefde)

Geen
Kitsliefde & Ken jy my nou? (RomanzaLiefde)
ISBN
9780799394337
R35,00
Skrywer(s):
Kitsliefde – Ciska Olivier Marlene is ’n top liefdesverhaalskrywer sonder ’n liefdeslewe. Nadat haar verloofde haar op hul troudag voor die kansel gelos het, ignoreer sy die liefde. Maar dan dring ’n ou vriend, Gerhard, die bladsye van haar hart binne. BONUSKORTVERHAAL! Ken jy my nou? – Ena de Kock Estie Joubert stik byna aan haar laaste happie roosterbrood. Hier waar sy en haar man, Markus, by die patiotafel op die balkon sit en ontbyt eet, voel sy hoe haar sondes haar inhaal. Die berig onder ‘Veilings’ op bladsy twintig van die Volksmond verklap alles.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening