Klasgids is al meer as 50 jaar lank die Afrikaansonderwyser (Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal) se regterhand in die klaskamer. Die tydskrif verskyn kwartaalliks en bevat onder andere:
• Vraestelle • Taaloefeninge en –toetse • Besprekings en vrae oor voorgeskrewe gedigte en kortverhale. • Wenke vir onderwysers en lesers oor allerhande onderwerpe. • Lees wat doen onderwysers wat omgee vir hul leerders en vir Afrikaans!
Sedert 2014 verskyn daar elke kwartaal twee uitgawes van Klasgids: een vir die laerskool en een vir die hoërskool.