Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is opge- stel vir Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders van graad 4-7. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.
•Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings vantaalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid.
•Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording vanbegripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.
•Afdeling C is ’n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspektewat as naslaanbrongebruik kan word.