Leesgids: Die ware avonture van Adelie en Riley (EBOEK)

R128,00
In voorraad
ISBN
9780637006019
Format: EPUB
Publish date: 2024-10-01
Links
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met basiese literêre aspekte, gevolg deur vrae, skryf- en mondelingaktiwiteite vir elke hoofstuk. Die antwoorde sal op ‘n QR-kode beskikbaar wees.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2024
Formaat EPUB
Skrywer Ilouise Muzzel
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Ilouise Muzzel