Kwart voor 'n bloedbad (EPUB)

R199,00
Kwart voor 'n bloedbad (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799356786
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2012-11-01
Links
De Wet Potgieter vertel in hierdie openbarende boek van talle onderhoude met die destydse leiers van die Boere Krisis Aksie (BKA) en die Afrikaner Vryheidsfront (AVF) wat aan die voorpunt van regse verset teen De Klerk se hervormingsplanne was. Die organisasies is oortuig dat hulle die geleentheid tot ordelike burgerlike verset ontneem is en dat die Nasionale Party die AWB gebruik het om die regse vleuel van die Afrikanervolk in ’n slegte lig te stel. Hy onthul in hierdie boek die verhaal agter die verhaal en gee antwoorde op vrae wat tot nou toe onbeantwoord was. ’n Boek wat niemand met ’n belangstelling in die onlangse Suid-Afrikaanse geskiedenis koud sal laat nie.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2012
Formaat EPUB
Skrywer De Wet Potgieter
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening