Zirk en Rochelle glo beide in wet orde en geregtigheid maar hulle het verskillende benaderings tot die toepassing daarvan. In die hof vlieg die vonke maar buite brand ñ ander soort vuur tussen hulle.
Lank, donker en dierbaar is die derde boek in die Lank-en-donker reeks.