LEKKER & GOED (EBOEK)

R170,00
In voorraad
ISBN
9781432311520
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2022-11-11
Links
LEKKER & GOED Heerlike kos propvol heilsaamheid is Carmen Niehaus se nuutste kookbook nadat sy reeds meer as twintig kookboeke uitgegee het. Dit is ’n lekker-eet-boek met ou bekendes en nuwelinge wat gesonder gemaak is om steeds heerlik te kan eet sonder om skuldig te voel. Carmen strewe na ’n gesonde lewenswyse en haar kookfilosofie en grootste uitdaging is daarom juis om alledaagse kos gesonder te maak sonder dat dit smaak of geur inboet.
Meer inligting
Publikasie Datum 11 Nov. 2022
Formaat EPUB
Skrywer Carmen Niehaus
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening