Lêplek vir die hart

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870360
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2024-09-01
Kan liefde ‘n tweede kans gegee word? Toe Iris Koopman met haar dogtertjie, Rosie, terugkeer Suid-Afrika toe, loop sy haar vas in haar eksman, Brandon. Sy drinkery het destyds hulle huwelik vernietig en sy wil Rosie beskerm. Maar hulle deel ’n vriendekring en Rosie is dadelik gek oor haar pa. Toe Brandon haar saamnooi op ’n sakereis na Europa, sê Iris ja. Sy vind uit haar liefde vir Brandon het nooit werklik gesterf nie. Kan sy dit waag om haar hart ’n tweede keer vir hom te gee?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2024
Formaat Sagteband
Skrywer Marilé Cloete
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Marilé Cloete