Liefde met 'n glimlag & Dans na die toekoms (EPUB)

R35,00
Liefde met 'n glimlag & Dans na die toekoms (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799388107
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2018-06-01
Links
Niemand dink aan romanse terwyl iemand in jou mond rondkrap nie. Maar Anandi se nuwe tandarts is nie ’n middeljarige oomie met vergete instrumente nie. Allesbehalwe. Hy is ’n jong man met sensitiewe hande en ’n baie, baie aantreklike gesig.

 

BONUSKORTVERHAAL!
Dans na die toekoms – Analize Theron
Hy het een oggend skielik uit die bloute vir Thea op die trein in Londen geglimlag en haar hart gesteel. Maar haar dansgeselskap moes na die volgende dorp beweeg. Nou staan hulle ’n kans in die Dirty Dancing-verhoogproduksie … en dalk ’n kans op liefde? 


Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jun. 2018
Formaat EPUB
Skrywer Louise Minnaar, Analize Theron
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Louise Minnaar, Analize Theron