Liefde vir Emma (EBOEK)

R90,00
Liefde vir Emma (EBOEK) Romanza geskryf deur Jennifer Symons
In voorraad
ISBN
9780799349979
Formaat: E-boek
Publikasie datum: 2010-01-12
Links
Eers jaag dokter Robert Boldman Emma van sy strand af, dan versorg hy haar in sy huis na 'n val en daarna vra hy haar om voor te gee sy is sy verloofde. Was sy tog net nie so onkundig oor mans nie!
Meer inligting
Publikasie Datum 12 Jan. 2010
Formaat E-boek
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening