Liefste verleidster (EBOEK)

Geen
Liefste verleidster (EBOEK)
ISBN
9780799387667
R81,00
Annette raak verlief op haar ridder-bestuurder-fotograaf. Maar Markus het vroeg-vroeg al geleer dat hy op niemand kan staatmaak nie en sy emosies is stewig verskans agter 'n ondeurdringbare muur.  Wat moet Annette doen om by sy hart uit te kom?   
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening