
Teken in op ons nuusbrief en jy kan dalk wegstap met ‘n LUCA-boekbondel! Hierdie boekbondel sluit die volgende in: Ina: ‘n Verhaal van genade en genesing, Vat die regte pad – Jesus s’n, Stil vloei die Komati, Arendsvlerke vir Siebert, In die Teenwoordigheid van die Allerhoogste en Die tint van ons toekoms. Die kompetisie is geldig tot 30 April 2022. Bepalings en voorwaardes geld.