Moenie hierdie boek eet nie! bevat 365 rympies (en 'n bonusrympie vir 'n skrikkeljaar) wat kinders (én grootmense!) heeljaar sal laat skaterlag! Daar's rympies oor oupas en oumas, goggas, krieket, ruimtevaarders, seerowers, spoke, skool-toilette, Kersvader en krokodille ...Â
Publikasie Datum | 22 Feb. 2021 |
---|---|
Formaat | Sagteband |
Taal | Afrikaans |
Skrywer | Jaco Jacobs |