My Eerste Ysland Avontuur (EBOEK)

R204,00
In voorraad
ISBN
9780637006378
Format: EPUB
Publish date: 2024-10-01
Links
Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog – ’n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle ‘n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagtige winterweer en selfs ‘n aktiewe vulkaan trotseer.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2024
Formaat EPUB
Skrywer Riaan Manser
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Riaan Manser