ʼn Ewigheid van dié & Kersfeessoene (RomanzaLiefde)

R40,00
ʼn Ewigheid van dié & Kersfeessoene (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799394313
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2019-03-25
Links
ʼn Ewigheid van dié – Lizelle von Wielligh Was dit liefde met die eerste oogopslag? Nee, sy glo nie aan sulke twak nie. Is hy die een? Nee, beslis nie. Amanda kan nie haar hart in ʼn vreemdeling se oë op die lughawe verloor nie. Sy kyk af na haar verloofring en ʼn skuldgevoel klop deur haar. Sy voel ontrou aan Herman, maar niks het gebeur nie. Hulle het net vir mekaar gekyk. O, en geglimlag, maar dis al! BONUSKORTVERHAAL! Kersfeessoene – Elsa Winckler Teen die tyd wat Gena besef het sy kan nie trou met ’n man wat nie haar knieë lam maak, die hemele laat kantel en sterre laat verskiet nie, staan sy reeds in haar trourok voor die kansel. Met ’n pleitende kyk in haar familie se rigting, maak sy die lae van haar rok bymekaar en vlug!
Meer inligting
Publikasie Datum 25 Mrt. 2019
Formaat EPUB
Skrywer Lizelle von Wielligh, Elsa Winckler
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Lizelle von Wielligh, Elsa Winckler