‘n Huis vir liefhê

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870377
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2024-07-01
Kan gebroke harte weer liefhê? Anita Minnaar stem teen haar beterwete in tot ’n platoniese vriendskap met die geskeide adonis Chris Bremer. Hulle is immers al twee enkelouers van tieners en kan mekaar net ondersteun. Wie het gesê ’n man en vrou kan nie net vriende wees nie? Dan gaan die ondersteuning een nag te ver en hulle beland in mekaar se arms. Was dit ’n eenmalige gebeurtenis of sal hulle weer kan liefhê? En sal Chris die trauma van sy huwelik met ’n dwelmverslaafde te bowe kan kom?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jul. 2024
Formaat Sagteband
Skrywer Ida Bester
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Ida Bester