n Tweede kans op liefde & Vlakvark op haar troudag

R35,00
n Tweede kans op liefde & Vlakvark op haar troudag (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799393774
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2019-02-20
Links
Ben is ʼn onderwyser. Alexa is ʼn ma op ʼn missie. Verwarrende omstandighede gooi hierdie twee saam in ʼn benarde situasie. Kan hulle in die harwar van angs en paniek werklik iets meer in mekaar te siene kry? Is daar ook vir hulle werklik ʼn tweede kans vir liefde? ’n Vlakvark op haar troudag – Elize Davies Vandag moes Mitzi se troudag gewees het. Sy sou vanoggend in ’n skuimbad geweek en haar vriendinne sou gehelp het om haarself mooi te maak voor sy haar droomtrourok aantrek en in die kerk trou beloof aan die man wat sy liefhet. In plaas daarvan sit sy in die boendoe en ’n vlakvark het vir haar kom kuier.
Meer inligting
Publikasie Datum 20 Feb. 2019
Formaat EPUB
Skrywer Elize Davies, Magda Brink
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Elize Davies, Magda Brink