- Huis
- Nagjagter (EBOEK)


Nagjagter (EBOEK)
Geen
Nagjagter (EBOEK)
ISBN
9780639600345
R247,00
Port Elizabeth is die Mekka van Goth-vampiere in Suid-Afrika. Hulle is opwindingsoekers wat bloot hul onskuldige fantasieë uitleef. Maar ’n versteurde siel wat die vampier-fantasie dodelik ernstig opneem, sluip in die donker stad rond. Hy glo hy is ’n geroepe heilige wat hierdie soort kwaad moet uitroei – met sy houtpen deur die hart en sy swaard wat koppe laat rol.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Soortgelyke Produkte
Check items by te voeg aan die kar of