Nommerpasdeksel (EBOEK)

R94,00
Voor sy kan keer, trek sy na die perfekte huis vir haar en Keira én die verleidelike Scott is haar buurman ...
In voorraad
ISBN
9781776351961
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2022-01-03
Links
Die man langsaan wil by haar intrek ... June verkoop droomhuise aan jong families, maar sy weet self geluk kan nie tussen vier mure vasgevang word nie. Sy sukkel sedert haar man se dood om vir haar en haar tienerdogter, Keira, ʼn tuiste te skep en het haar eie geluk opsy geskuif. Totdat sy vir sexy Scott Hunter, die bekende televisieaanbieder, in ʼn kroeg ontmoet. Sy reisprogram is nie verniet so ʼn sukses nie. Daai hartlikheid en sjarme voor die kamera is nie aangeplak nie. Om nie van sy oorredingsvermoë te praat nie. Voor sy kan keer, trek sy na die perfekte huis vir haar en Keira én die verleidelike Scott is haar buurman ...
Meer inligting
Publikasie Datum 03 Jan. 2022
Formaat EPUB
Skrywer Cecilia Nortjé
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Cecilia Nortjé