Olie vir jou lamp (EBOEK)

Gewone prys R185,00 Spesiale prys R129,50
In voorraad
ISBN
9781776358250
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2023-03-24
Links
Olie vir jou lamp bevat 180 maklik-lees dagstukkies vir geestelike inspirasie en bemoediging in moeilike tye, tye waarin mense soms tou opgooi omdat dinge net te veel raak, en tye wanneer ’n mens emosionele en sielgerigte onderskraging nodig het. Die skrywer deel waarhede oor leiding uit die Woord wat mense soms nie wil hoor nie, maar tog so nodig het.