Ompad in die vreemde (EBOEK)

R90,00
Ompad in die vreemde (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799364187
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2013-12-01
Ompad in die vreemde (EBOEK)
Links
Ná haar man se dood besluit Hermien om haar lewe te hervat. Op haar lang reis na Paternoster neem sy ’n ompad deur die Karoo. En dit is hier waar ’n bruingebrande boer haar pad kruis.
Meer Deur Alexa Steyn