Onpeilbare vreemdeling (EPUB)

R81,00
Onpeilbare vreemdeling (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799359688
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2013-05-01
Links
Zoë Landman se verfkontrak by die fabelagtige Milnerhuis gee haar ’n kykie op die lewe van die rykes en beroemdes ... en Alan Alexander. Wie is Alan regtig en hoekom is hy so geheimsinnig oor sy doen en late? Duik hy regtig toevallig oral op waar sy is of agtervolg hy haar doelbewus? Al reageer Zoë se hart soos ’n wildsbok s’n wanneer sy net aan Alan dink, is daar vir hulle geen toekoms saam nie. Hulle wêrelde verskil bloot te veel, en dan is daar nog die kwessie van haar biologiese pa ook ...
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Mei 2013
Formaat EPUB
Skrywer Dina Botha
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Dina Botha