Ons laaste legendariese somer

R190,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637005623
Format: Sagteband
Publish date: 2024-09-01
“Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somer-skoolvakansie?” Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan rof wees. Die onderwysers deel alreeds huiswerk uit en dis nou eers die einde van graad elf. Daarom moet hulle hierdie laaste Desember-vakansie legendaries maak. Hulle sit af na Vleesbaai – ja, daar is rêrig so ’n plek – en maak ’n paar reëls vir die vakansie: • Geen bakleiery nie. • Almal doen alles saam. • En geen meisies nie. Dis egter waar dinge skreeusnaaks ontspoor ... ’n Legendariese misverstand, legendariese ramp, legendariese surfing, legendariese meisie, en dalk ’n legendariese soen – dit alles maak ’n legendariese somer.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2024
Formaat Sagteband
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen