Onvoorwaardelike liefde

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870445
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2024-10-01
Tweede kans op liefde Op haar man se begrafnis hoor Danika Rivers iemand sê sy moes van haar man se bedrog geweet het. Sy en haar sesjarige dogtertjie word met skuld en skande agtergelaat. Ses maande later ontmoet sy die man wat haar so vinnig veroordeel het. Stadigaan gee Dewald de Koning haar weer die selfvertroue om die wêreld in die oë te kyk. Probeer Dewald net vergoed vir sy kras woorde van maande gelede? Of het hy regtig lief geword vir haar?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2024
Formaat Sagteband
Skrywer Renda de Waal-Fourie
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Renda de Waal-Fourie