Hannah de Witt en haar broer Abram beland op Bartelheim en vind ’n knorrige perdeboer en ’n woedende dorpsleier as die twee hoof protagoniste. En ’n lewensdrama begin in die jaar 1956.
Hannah de Witt and her brother Abram land on Bartelheim and find a grumpy horse farmer and a furious town leader as the main protagonists. And a life drama starts in the year 1956.