Prys van liefde (EBOEK)

R90,00
Prys van liefde (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353518
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2011-10-01
Links
Anri Joubert betrap haar verloofde, Paul, in ? ander vrou se arms. Haar vriendin oortuig haar om wraak te neem. Anri huur ? metgesel in ’n slinkse plan om Paul in eie munt terug te betaal.
Meer Deur Arien Lubbe