Reenboogrant Maats: Omnibus 1 (3 in 1)

R270,00
Reenboogrant Maats: Omnibus 1 (3 in 1)
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799380811
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2018-01-01

Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou vir die eerste keer in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reenboogrant-jare! In die Reenboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van 'n dief wat straatnommers steel, tot 'n droomrol in 'n balletkonsert.

Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks:
Skelmstreke en kattekwaad
Alleen tuis
Die balletkonsert

Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jan. 2018
Formaat Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Maritha Snyman
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Maritha Snyman