Rendesvouz in Santa Cruz

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870469
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2024-07-01
Kan pynlike letsels genees word? Samantha Loots se man verlaat haar vir sy sekretaresse nadat sy nie vir hom ’n kind kon gee nie. Hartgebroke en vasberade om nooit weer ’n man in haar lewe toe te laat nie vertrek sy na die Kanarie-eilande vir ’n drie maande lange navorsingsprojek. Daar probeer Raymond Visser sy bes om haar van haar voorneme te laat vergeet … Sal sy die pynlike letsels van haar huwelik en kindertyd kan vergeet en Raymond toelaat om haar nuwe lewensvreugde te gee?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jul. 2024
Formaat Sagteband
Skrywer Judy Troskie
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Judy Troskie