Romanza Kompetisie

<"

Wen ses hartklopstories! Is jy ’n liefhebber van romanse en op soek na jou volgende groot leesavontuur? Ons gee jou die kans om ses hartklopstories te wen! Vul die kompetisievorm hieronder in en jy kan die gelukkige wenner wees van hierdie wonderlike prys.

Die kompetisie is geldig tot 31 Maart 2025.Bepalings en voorwaardes geld.