LAPA Uitgewers gee maandeliks vier lekkerlees-liefdesverhale uit. Dit verskyn onder die druknaam, Romanza.
Bederf jouself met ons liefdesverhale! Sluit aan by RomanzaKlub teen R154,00 per maand en ontvang as lid die volgende voordele:
Ontvang twee Romanzas elke maand vir slegs R154,00
Bestel jou derde en vier Romanza vir slegs R77,00 elk
Jy kry 30% afslag op alle LAPA-boeke (dit sluit afgemerkte boeke of enige ander spesiale aanbiedinge uit). Hierdie bestellings kan telefonies geplaas word by 012 401 0700 of via epos by romanza@lapa.co.za (Let wel: Hierdie kontakbesonderhede is slegs vir bestellings, en nie vir aansluiting by die klub nie.)
ñ RomanzaKlub-sak ter waarde van R50,00 word eksklusief aan nuwe lede gestuur.
Ons stuur maandeliks vir jou die RomanzaKlub-nuusbrief propvol inligting oor ons skrywers en hul verhale.
Nuwe aansoeke se aftrekorder sal die eerste van die volgende maand verhaal word, waarna die boeke versend sal word.
Die RomanzaKlub-lidmaatskap is slegs geldig vir gedrukte boeke en nie vir e-boeke nie.