Saggies ontwaak my hart (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779875310
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2024-08-01
Links
Sal ware liefde seëvier? Karen is vir die eerste keer verlief en George is enige vrou se droomman: lank, aantreklik, sjarmant én suksesvol. Hoekom bring sy dan al hoe meer tyd saam met die “kreupel kluisenaar” Werner Scholtz deur? En hoekom roer dit haar so wanneer sy saam met hom na Maria Callas se “Saggies ontwaak my hart” luister? Dalk, besef Karen, is verliefdheid nie ware liefde nie. Maar wie is die vrou vir wie Werner elke week ’n gerf blomme neem?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2024
Formaat EPUB
Skrywer Magda Schmidt
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Magda Schmidt