Sasha word stil

R140,00
Sasha word stil
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799395877
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2019-11-01
Waarom is Sasha vandag so stil? Sy luister … Na die gedreun en getoeter van die motors in die stad, die gezoem van stemme in die winkels, die rustige gekoer van die duif in die tuin … En 'n wonderlike plan begin in haar kop broei.

Lees die uittreksel
Meer Deur Jaco Jacobs