Seenimf en die skeepsdokter

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870421
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2024-10-01
Haar liefste skeepsdokter Verpleegsuster Kira Louw gaan werk op die Sea Nymph-toerskip sodat sy van ’n teisteraar af weg kan kom. Sy en die aantreklike dokter Albert Dorell is dadelik aangetrokke tot mekaar maar albei het voorbehoude. Kira is nou lugtig vir mans. Albert se pa se ryk familie op Malta het op sy ma neergesien en sy ouers is geskei. Vroue is net so aangetrokke tot Albert as wat mans tot Kira is. Sal die liefde seëvier?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2024
Formaat Sagteband
Skrywer Malene Breytenbach
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Malene Breytenbach