Seisoen van vergifnis (EPUB)

R242,00
Seisoen van vergifnis (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799359565
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2013-02-01
Links
Toe dit vir Amanda duidelik geword het Wim voel nie oor haar soos ’n stiefsuster nie, het sy hom weggestuur en teen haar hart baklei. Nou wil die hart hom nie meer laat voorsê nie. Maar nou is dit te laat, want Wim het ’n Noorweegse skoonheid aan sy sy. Is daar nog ’n kans of was daardie een nag onder die sterre nét een nag? En in Amanda se spreekkamer begin sy vermoed haar biologiese pa is die kliënt wat al geruime tyd van haar dienste as sielkundige gebruik maak, sodat hy ’n misstap in sy verlede met sy hede kan versoen. As haar vermoede in die kol is, weet sy nie net wie haar pa is nie, sy kan ook meer uitvind oor die ma wat haar nie wou hê nie. Ook Wim moet onverwags ontstellende feite oor sy afkoms in die gesig staar en dit hanteer. As hy kan.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Feb. 2013
Formaat EPUB
Skrywer Alta Cloete
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Alta Cloete