Seldsame man (EBOEK)

R225,00
Seldsame man (EBOEK) geskryf deur Bets Smith
In voorraad
ISBN
9780799380439
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2016-07-02
Seldsame man (EBOEK)
Links
Tydens Isa se wittebrood sterf haar man in ’n tsoenami op die eiland Phuket. By haar terugkeer loop sy die man raak wat haar lewe gered het. Maar skuldgevoelens en ’n gebrekkige geheue vertroebel haar lewe.
Meer Deur Bets Smith