Sepiesterre, sokkies en skobbejakke (EPUB)

R170,00
Sepiesterre, sokkies en skobbejakke (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799370775
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2014-09-01
Links
Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan amazing wees – en iemand gaan gekies word om in ’n sepie te speel. Dink net, een van hulle kan dalk op TV wees! Ongelukkig kry hulle ’n nare verrassing toe hulle sien wie die nuwe drama-juffrou is …
Meer Deur Nerine Ahlers, Alet Steenkamp