Ná ’n bitter ongelukkige huwelik bevind Anina, ’n enkelma, haar op Fynbos tot sy weer ’n pos in die stad kan kry. Haar toekomsplanne sluit nie in dat sy haar jeugliefde weer hier raakloop nie.
After a terribly unhappy marriage, Anina, now a single mother, stays at Fynbos until she can once again find a job in the city. Her plans for the future do not include encountering her childhood sweetheart again.