Nadia kom op die mees onverwagte plek en tyd weer die seuntjie teë wat sy vir aanneming moes afgee. Maar vergis haar seuntjie se aanneempa nie lyflike begeerte en ’n ma vir sy kind met liefde nie?
At the most unexpected time and place, Nadia again crosses paths with the little boy she had to give up for adoption. But is his adopted father confusing love with physical passion and the desire to find a mother for his child?