Soet en Sout (EBOEK)

R59,00
Soet en Sout (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799369113
Formaat: PDF
Publikasie datum: 2014-02-01
Links
Dié kleurvolle en handige boek sluit ’n versameling resepte in wat strek van southappies, ligte etes, pasteie en quiche’s en dan ook verleidelike soetgoed – koeke, nageregte, teetyd-treffers, snoepgoed, en ook baie spesiale koeke vir daardie spoggeleenthede! Daar is ook ’n afdeling oor bak-flaters en hoe dit voorkom kan word. Voorwaar ’n boek om te hê as jy baie onthaal en defnitief ’n goeie bron van inspirasie vir dié wat nog iewat huiwer in die kombuis. Die resepte is maklik om te volg en die bestandele net so maklik verkrygbaar. Defnitief ’n moét vir elke kombuis!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Feb. 2014
Formaat PDF
Skrywer Margie van Tonder
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening