Somersoen (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779875624
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2025-03-01
Links
Sal hy haar hart kan terugwen? Toe Chrisjan Grey op Nicolene verlief raak, tel sy lewe as rykmanskind teen hom. Nicolene se broer glo nie Chrisjan sal die mas opkom as die plaas sou ondergaan nie. Chrisjan verbreek noodgedwonge kontak met Nicolene, maar kan haar nie vergeet nie. Nicolene daag met ’n ander kêrel by haar broer se troue op, oortuig dat sy net afleiding vir Chrisjan was. Vol jaloesie besluit Chrisjan om homself te bewys deur self sukses te behaal. Sal hy Nicolene kan terugwen voor dit te laat is?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Mrt. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Lizelle von Wielligh
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Lizelle von Wielligh